Bar Entrance

W P

JOU LEKKER DING
KROEG

GESTIG-2021

Jacobsbaai

Goeie Tye | Goeie Vriende | Koue Bier

ONS VIR JOU ONS NUWELAND, JY SAL ALTYD IN ONS HARTE VOORTLEEF

 

OOR ONS

JOU BUURT INSTELLING

Al ooit gewonder waar en wat om te doen in Jacobsbaai, wel nou het jy die voorreg om jou eie plaaslike kroeg te besoek. Ja ons is klein, maar ons is nie klein op samesyn nie.  Jacobsbaai is 'n plaas, 'n plaas met 'n hartklop, en al word Jacobsbaai nie eens gesien as 'n volwaardige dorp nie, en al het ons nie 'n Poskantoor of 'n vulstasie of selfs 'n Polisie Stasie nie, ons het immers ons eie volwaardige klein kroegie met net die lekkerste Afrikaanse musiek en YSKOUE Bier!

 
Beer in a Glass

HAPPY HOUR

CRAFT BIER

DINSDAG

WP JOU LEKKER DING LAGER!

Elke Dinsdag aand sal ons 'n "Happy Hour" hou by ons kroeg in die tydslot soos hierbo gelys, waar jy vir 2 ure betaal vir een WP Jou Lekker Ding Lager en kry jy die ander een verniet.  Dit is die perfekte aand om vir jou 'bestie' te onthaal en te 'spoil', want wat is dan nou lekkerder as om 'n "draft' verniet te kry?

18:00pm tot 20:00pm

 
Wouter Van De Venter Afrikaanse Sanger
pexels-photo-3650616.jpeg
 

KONTAK ONS

Kroeg Meisie, Aankoper, Bestuurder, Vermaaklikheids Koordineerder: Nikki Horn

Chéf: Sielie Labuschagne

Eienaars: Riaan & Rochelle De Witt

JOU VRIENDELIKE KROEG VERMAAKLIKHEIDS STÊR

Nikki Horn our very own Bar Lady and in-house bar entertainment

* Nikki *

vodka-martini-alcohol-cocktail-wallpaper-preview.jpg

Kroeg Ure:

Maandag: 10:00am - 22:00pm

Dinsdag: 10:00am - 22:00pm

Woensdag: 10:00am - 22:00pm

Donderdag: 10:00am - 22:00pm

Vrydag: 10:00am - 22:00pm

Saterdag: 10:00am - 22:00pm

Sondag: 10:00am - 22:00pm

Kombuis sluit elkedag teen:

21:00pm

Aanneem Hoekie

Majestic Beast Pet Rescue and Adoption Agency